Elisabeth se droom oor die
Twee Mane


Ek het hierdie droom gehad 10/28/2002


  


Watse booshede gaan plaasvind 2,5 maande van nou af? En in watter land?

Ek het agter iemand boos aangehardloop om hom te probeer stop, sodat hy nie baie mense kan seermaak nie. Dit was donker en ek het opgekyk, en die snaakste verskynsel waargeneem. Twee mane langs mekaar en uit die hoek van my oog het ek iets gesien wat soos n halwe maan gelyk het. Ek het daarna gestaar in my droom en toe wakker geword. Ek het vir die interpretasie gebid, en hier is wat ek gekry het.

Net na twee en n halwe mane wat gelykstaande is aan twee en n halwe maande gaan iemand iets baie boos doen. Ons bid alreeds daarteen in die naam van YAHUSHU ha MASHIACH. Hierdie droom se hoof fokus was dat daar iets boos sou gebeur, en ek het probeer om dit te verhoed.