Droom Oor Ariel Sharon
11.1.2006
Ek het gedroom YAHUSHUA en ek het gesit aan die linkerkant van 'n langwerpige eetkamer tafel. Henry Kissenger het oorkant my gesit en Ariel Sharon het op die kop gesit.
Toe het ek Ariel Sharon gesien as 'n jong man (ek het gedink ek was 'n kykie gegee van hom toe hy jonk was maar wonder nou of dit iets anders beteken het.) en die jong, skraler weergawe van hom het die swartste oë gehad, boos, geen lig wat na vore kom uit hulle nie en hy het hoë hakskoene aangehad (mans skoene maar met 'n hoë hak).
Al wat YAHUSHUA my vertel het is dat ek daar was as 'n "getuie" tot hulle verhouding en die tafel verteenwoordig dat hulle eet van dieselfde voedsel (ek het dit beskou dat dit beteken geestelike voedsel, boosheid.) Ek wonder of satan iets te doen gehad het met Ariel Sharon se herstel by die hospitaal, of satan op 'n manier vir Ariel Sharon beset het.