Pat Robertson Kop in een Mus met die Duiwel en Rudi Giuliani
Elisheva se droom
15 November 2007
Elisheva het na Pat Robertson se huis toe gegaan. Hy het buiteruimse wesens (Aliens) vermaak. Rudi Guiliani was daar. Sy het hulle gesprek gehoor. Pat Robertson het gesę, "Ek sal jou die Christene se stemme waarborg as jy my toelaat om sake agter die skerms te beheer want ek wou nog altyd President geword het". (Sy het geweet toe sy vir hom gekyk het dat hy nie meer die ou Pat Robertson was nie, dat hy geprogrammeer was om die dinge te sê wat hy gesê het. Die regte Pat Robertson was nie eers daar nie.) En Rudi het saamgestem. Hy het gelag en gesê "Yeah, ek is die mindere van die twee duiwels (evils) is ek nie?" Toe lag hy 'n baie bose lag.
Sy het homoseksuele sien inkom in die kamer, mans en vrouens, saam met buiteruimse wesens. Sy het nader beweeg en sy kon nie glo wat sy gesien het nie, want eens op 'n tyd het sy ook vir Pat Robertson vertrou as 'n geestelike leier. Nou het sy hom gesien vir die duiwel wat hy is, 'n Judas. Sy het geweet dat hy gebruik gaan word om al die Christene wat hom volg te lei na die antichris toe. Sy het hardop begin praat want sy was so verskrik, gedink niemand kon haar hoor nie. Sy het gesê "Ek gaan almal waarsku." Al het sy saggies gepraat, het hulle haar skielik gehoor. Hulle het omgedraai om na haar te kyk. Die homoseksuele vrouens (lesbiëns) was die eerste om haar raak te sien en hulle het begin om haar te jaag. Sy het gehoor Pat Robertson en Rudi Guiliani skreeu, "Kry haar, stop haar".
Elisheva het probeer om met hierdie steil trappe af te hardloop om weg te kom en enigiemand wat haar ken weet sy het 'n probleem met trappe. So sy kon net stadig met hulle afgaan een vir een trap terwyl sy aan die reëling vashou. Die lesbiese vrouens het haar gevang. Hulle het begin probeer om haar te verontreinig. Ons sal nie in besonderheid ingaan nie maar sy het probeer om hulle af te veg. Hulle het probeer om haar terug te trek in Pat Robertson se huis in terwyl hulle sę, "Jy sal misluk. Niemand sal na jou luister nie. Pat Robertson het ons die Christene se stemme belowe. Ons sal wen. Daar's meer van ons wat die mag het. Ons het die Wit Huis wat aan ons kant is." het hulle spottend gesê.
Die droom het geëindig.
(Dit is Pat Robertson se motivering. Hy was agter die skerms belowe hy sal President word).