Veilige Hawe in Nebraska
Op 19 September 2014, het ek 'n onverwagte droom gehad en in my droom is daar 'n veilige hawe in Amerika en - ek weet niks van hierdie Staat af nie, ek was nog nooit eers daar nie - maar ABBA YAH vertel my om die mense te vertel dat daar 'n veilige hawe is en dit is Nebraska. Ons het probeer om na Nebraska te kom. Daar is 'n man wat alles weet oor oorlewing. Hy is vol van groot wysheid wat ABBA YAH hom gegee het en hy moet 'n gelowige in YAHUSHUA wees want hy gaan beskerm word gedurende die moeilike tye wat kom. Hy leer mense hoe om te oorleef. Hy besit 'n RV en hy weet hoe om van die grond af te leef. Meer as dit hy is groot wysheid gegee hoe om die moeilike tye wat voorlê te oorleef. Ons kon nie na Nebraska kom nie maar het ander aangesê om na Nebraska te vlug.
Hierdie is 'n man wat mense sal leer wanneer die tye regtig moeilik word, hoe om hulle self te kan voed, hoe om elektrisiteit te kan hê wanneer ander nie het nie. Nie net dit nie hy sal oorlogvoering leer, hoe om ander te beskerm.
(As enige iemand hierdie hoor en herken wie hierdie man is, asseblief laat ons weet want die hemel sal letterlik diegene beskerm wat na hierdie man toe kan gaan.)
Dit is al.
Ek loof ABBA YAH, ek loof U YAHUSHUA en ek loof U kosbare RUACH HA KODESH dat U my hierdie woord gegee het, om die mense te kan vertel en as U regtig wil aanhou om hierdie te doen is dit awesome en ek voel baie geëerd.
In YAHUSHUA Se naam.
Amen
Elisheva praat op klankopnemer
Ek wou uitvind of Nebraska in die Verenigde State 'n veilige hawe is. As jy in die Verenigde State bly bid en vind uit, en as jy teen aborsie is, jy teen dieselfde-geslag huwelik is, jy teen immoraliteit is en jy 'n gelowige is in ons geliefde ABBA YAH en ons geliefde YAHUSHUA wie sommige noem Jesus Christus en regtig dat die soete Heilige Gees die RUACH HA KODESH jou sal lei en begelei. Bid dat julle die sal wees om na Nebraska te vlug.
Ek wou uitvind wat was spesiaal omtrent Nebraska, so ek het vinnig gekyk in die soek enjin. Daar, die verbod op dieselfde-geslag huwelik, wat sedert 2014 bestaan, duur blykbaar steeds voort. Hulle het so hard probeer om die lewens van babatjies te red en hulle het selfs 'n baba Moses wet, wat as 'n moeder besluit sy wil nie die kind hê nie, dit nie beskou word as verlating nie, as sy daardie kind ongedeerd in veilige hande laat. Hulle probeer om letterlik die hooggeregshof te veg om die lewens van klein babatjies te kan red en hulle aborsiesyfer het gedaal. Die dieselfde-geslag huwelik verbodsreël is steeds van krag in 2014. Ons Hemelse Vader weet wie veg immoraliteit. HY weet en HY het gesê in die Profesieë, maak nie saak watter nasie nie, al is dit 'n Eiland, 'n staat, 'n land, wie ookal opstaan en veg teen immoraliteit, sal HY seën, sal HY beskerm.
As jy in 'n staat bly wat hierdie dinge toegelaat het of 'n land of 'n nasie, moenie ingee nie, moenie kompromitteer nie, want selfs al is jy net een ons Hemelse Vader ken ons harte. Ons kan nie beheer wat die land doen waarin ons bly nie, maar ons kan beheer wat ons oortuigings is.
So julle Nebraskans daar buite, julle doen iets reg en ek kan nie eers onthou dat ek gehoor het van enige iemand wat in Nebraska bly nie. Maar wanneer julle hierdie hoor weet net dat die Hemel hierdie Profeet vertel het hierdie dag, dat Nebraska as dit aanhou, daar genoeg Heilige mense in Nebraska is wat die einste oor het van ons Hemelse Vader ABBA YAHUVEH en genoeg gelowiges in YAHUSHUA wie hulle self verneder het en uitgeroep het vir die sondes van hulle land en daardie is wat die skrif sê, val op julle aangesigte voor ons Hemelse Vader en bekeer en HY sal julle land genees.
So, hierdie dag gaan hierdie boodskap uit. Bid dat jy die een is om na Nebraska te vlug want baie, baie, slegte dinge gaan gebeur.
Ek is 'n Profeet vir die nasies nou, nie langer net 'n Profeet vir Amerika nie en ek is vertel om hierdie waarskuwing te gee. Bid, bid om te sien of jou nuwe veilige hawe, jou nuwe heiligdom Nebraska sal wees of nie.
Dit is al wat ek het om te sê. Ek is jammer my stem was so slaperig maar ek wou daardie droom na die mense kry so gou as moontlik.
So, in YAHUSHUA Se Naam, geliefde staat Nebraska, ek weet die hooggeregshof het so hard probeer om julle onder te kry en om julle wette te verander na immoraliteit. Hou aan opstaan, hou aan veg, mag YAHUSHUA julle Seën, al diegene wie my broers en susters is in YAHUSHUA wat hierna luister.