Die Gees van Kranksinnigheid is Losgelaat op Aarde
ReeksMoordenaars word Geprogrammeer
Gegee aan Elisheva Elisheva
1 Oktober 2011
Hierdie droom, het ek gehad op 1 Oktober 2011. Die gawe van YAHUSHUA wat vir my profetiese drome gee is werklik aangewakker. En ek wil graag sê ‘dis gelukkige tyd!’ –jy weet? Maar ek moet die drome gee op die manier wat hulle is, want hulle is waarskuwings. 'n Profeet waarsku. So, hier gaan dit.
As jy aandag gee aan die drome—en hulle gaan almal in videos wees, op die ou end—GOD waarsku waarlik. HY waarsku nie om af te skrik nie. Dit is sodat julle vooraf vertel word en julle in staat sal wees om die regte besluite te maak. Die gees van kranksinnigheid is losgelaat in hierdie wêreld. As enigiemand dit betwyfel, maak net 'n koerant oop! Daar is geen deel van hierdie wêreld wat nie … waar jy sal kyk na die dinge wat mense doen, die regering doen en wette wat uitgevaardig is en [mense] skud hulle vuiste na GOD—dis kranksinnig!
Dit is alles net kranksinnig op die oomblik: hoe hulle dink dat 'n kosbare klein babatjie in sy moeder se baarmoeder, waar dit veronderstel is om veilig te wees, niks meer is as weggooibare vullis, om uitmekaar geruk en in flarde geskeur te word en gegooi word in 'n vullisblik; dieselfde-geslag huwelik, 'n spottery van Adam en Eva; en hulle vaardig wette uit wat sê hierdie dinge is wettig; homoseksualiteit wat geleer word aan voor-skoolse leerlinge—ek skud my kop.
As dit nie kranksinnigheid is nie, wat is? … voer [homoseksualiteit] aan hulle op 'n silwer lepel, sê “moenie daaroor bekommerd wees nie! Klein dogtertjies as julle speel met trokke, klein seuntjies as julle speel met poppe … Ons het 'n ‘Chaz’ Bono hier. ‘Hy’ het sy borste laat afsny, maar ‘hy’ het steeds 'n vagina. Maar wetlik jy sien, het ‘hy’ gegaan deur hierdie mediese behandelings en so—‘hy’ neem inspuitings van testosteroon om te lyk soos 'n man en so, daarom het ‘hy’ 'n baard op sy gesig. En ons kan ‘hom’ nou noem 'n ‘man’, alhoewel op sy geboortesertifikaat, was ‘hy’ vroulik”—en die oulikste klein dogtertjie wat jy al ooit gesien het.
[Hulle sê,] “wel jy is 'n homofoob, jy weet... as jy nie glo in transgenders en as jy nie glo dat ‘hy’ kan gaan en daardie klein kindertjies leer nie—en dis nie 'n sy nie; sy is steeds 'n hy”. Verskoon my? Selfs ek is deurmekaar … [Hulle sê] “maar, hulle kan ook wees 'n hy/sy. Daardie is wat moet wees op daardie geboortesertifikaat, okei?”
As jy jou transgender ding wil doen en 'n nuwe geboortesertifikaat kry, sit dan 'n “hy-sy” of 'n “sy-hy” op, maar hou op om ons te verwar! Geen wonder Cher is verward nie! Maar sy [is veronderstel] om op te tree asof dit oukei is, want daardie is haar kind.
Die gees van kranksinnigheid is losgelaat op hierdie wêreld, waar boosheid goed genoem word, en goed boosheid genoem word. Moordenaars kan begin. Ek bedoel, dit is kranksinnig! Jy sien hierdie klein kindertjies maak mekaar dood. Hulle maak hulle ouers dood. Die gees van kranksinnigheid is losgelaat. En in my droom—ek weet op een manier—daar was 'n eksperiment wat aangaan. Dit gaan baie erger word.
Dit was asof ek binnekant 'n geesteshospitaal gesien het in my droom. Ek het hierna gekyk en soos die pasiënte gegaan het, (mans en vrouens) was daar 'n geraas wat gekom het oor die internet—nee, ek is jammer—nie internet nie. Vergewe my daarvoor. Ek het bedoel om te sê interkom. Goeiste, ek hoop dit is nie [oor die] internet nie. Wie weet? … Maar daar was 'n geraas wat gekom het oor die interkom. (Dit mag dalk gebruik word op die internet, ek weet nie). Maar dit was net 'n klein geluidjie, net 'n klein geluidjie wat verstand-beheer sou aktiveer, verstand-programmering om te gaan binne-in sekere pasiënte in.
En toe hulle wakker geword het (in my droom), het ek gesien dat hulle verander is in moordenaars. Ek het hulle gesien loop af in die gang en hulle het net gelyk soos normale pasiënte—jy weet—geklee in straat klere. En toe, skielik, het hulle 'n mes gehad. En na die ander pasiënte wat nie onder hierdie beheer was nie—ek bedoel jy moet 'n paar proef pasiënte hê, ek raai, die dokters het gedink [so]—hulle sou hulle doodmaak en hulle het begin om hulle te steek.
Nou besef ek dat drome simbolies is. So, ek sê nie dat in hierdie geesteshospitale dat hulle werklik pasiënte toelaat met messe om te gaan en mense te steek nie, maar daar is iets wat klaarblyklik gebeur het: waar dwelms gegee was of hipnose, 'n vorm van verstand-beheer en hulle het letterlik moordenaars gemaak uit mans en vrouens. En dit gaan erger word.
Toe wat gebeur het was, die dokters het die pasiënte laat uitgaan en hierdie selfde moordenaars, wat veronderstel was om reeksmoordenaars te wees terloops—hulle sou nie net een maal doodmaak nie en hulle sou doodmaak sonder 'n gewete. En hulle moes heeltemal normaal lyk. En ek het gesien dat, ek het gesien die hospitaal maak die deur oop en al diegene was vry om in hierdie groot stad rond te loop. En hulle het net gelyk soos normale mense, totdat 'n sekere geluid, teken, wat dit ookal is, egter hulle verstand programmeer, sou iets gebeur. Of dit die lui van 'n telefoon was—ek weet nie wat dit is nie ... maar skielik in die besonder, het hierdie vrou oor die straat geloop—sy het heeltemal normaal gelyk –'n aantreklike vrou.
'n Kar het gewag by 'n lig. Die venster was afgedraai. En ek kyk hierna soos 'n toeskouer. En hierdie vrou agter die stuurwiel was ver swanger. En hierdie vrou [wat] oor die straat gestap het, het na die kar toe gestap, asof om verby dit te gaan. Maar in plaas daarvan (die venster was oop), het sy hierdie groot slagtersmes gehad. Sy het net haar arm ingesteek en sy het net die vrou gesteek in die maag. Die vrou het nie 'n kans gehad nie (in die kar).
So, basies is my droom 'n waarskuwing oor geesteshospitale. Wees versigtig, wees baie versigtig vir hospitale. Wees baie versigtig vir dit wat hulle noem geesteshospitale. Versig vir operasies—waar hulle opsporingsapparate in jou sit en 'chips'—hierdie wêreld is kranksinnig.
Slegs as jy waarlik weergebore is, HEILIGE GEES gevul, wandel in gehoorsaamheid tot YAHUSHUA, gewas is in die gestorte Bloed van YAHUSHUA Ha MASHIACH gaan jy gespaar word van daardie Gees van Kranksinnigheid.
Bid daarteen. Bid dat jou familie beskerm sal wees teen die gees van kranksinnigheid. Ek weet nie wat hulle doen nie. Ek weet nie of hulle dit in die kos plaas, in die water, in die lug, soos hulle doen [met] siektes nie. Ek vertel net vir jou as jy nie gewas is in die gestorte bloed van YAHUSHUA en as jy nie waarlik weergebore is en HEILIGE GEES gevul is nie—en ek bedoel nie met kop kennis nie—jy moet beter seker maak jy het dit in jou hart. Jy beter ten volle uitverkoop wees eenduisend persent 1000% verstand, liggaam, gees en siel en geen twyfel het dat jy behoort aan YAHUSHUA HA MASHIACH nie ook genoem JESUS CHRISTUS in die King James Bybel of anders sal die gees van kranksinnigheid oor jou kom.
Ek het wel 'n patroon opgemerk. Diegene wat my aanval, wat AmightyWind Bediening aanval, hulle is kranksinnig. En hulle raak meer en meer en meer kranksinnig. Hulle sal eintlik my woorde neem wat ek tik—asof ek die bekendste persoon is in die wêreld of so iets—en hulle sit dit in hulle videos. Dis kranksinnigheid. Hulle is so obsessief oor my. Wie is ek?
Waarom? Kranksinnigheid.
Een van die vloeke van Deuteronomium 28 is kranksinnigheid. Jy weet wat? GOD het daardie gees van kranksinnigheid toegelaat oor Saul. En net deur die harp te speel, kon Dawid hom selfs kalmeer. HY [GOD] het dit toegelaat: 'n gees van kranksinnigheid om Koning Saul te treiter.
Daardie is my droom. Daardie is my waarskuwing: reeksmoordenaars word gemaak. Okei?
Is dit so dat die wapenwette afgeskaf sal word in Amerika? Ek weet nie. Ek weet regtig nie. Ek weet ekperimentasie is aan die gang. Mense, hierdie is ernstig. Die gees van kranksinnigheid is losgelaat op hierdie wêreld ... ek weet nie. Ek weet nie wat gebeur het nie.
Wees versigtig vir die medikasie wat vir jou gegee word. Wees versigtig, wees versigtig, wees versigtig. Bid daaroor—dat dit nie newe-effekte het nie. Ek sê nie, ‘stop jou medikasie’ nie. Asseblief moenie dit doen nie. Want dokters is ook 'n seën—party dokters kan 'n seën wees. Lukas [skrywer van die evangelie volgens Lukas] was 'n geneesheer. Al wat ek sê is wat die profesieë gespreek het. Die gees van kranksinnigheid is losgelaat op hierdie wêreld. En reeksmoordenaars word gemaak. En verstand-beheer, verstand-manipulasie—aktiveer sommige. Ek vertel jou. Ek het dit gesien.
Dit word gedoen terwyl hulle slaap en dit hoef nie net 'n geesteshospitaal te wees nie. Ek bly selfs die lui van 'n foon hoor. Dit kan iets so onbenullig wees ... iets gebeur, dat iemand 'n geheime woord gee ... en dit aktiveer daardie persoon.
Kom YAHUSHUA, Kom. Hê genade. Hê genade op almal wie se name geskryf is in die Lam se Boek van Lewe. O ABBA YAHUVEH in die Naam van YAHUSHUA, maak dood hierdie verworpenes.
Asseblief beskerm U skape en lammers, asseblief. As ek so baie omgee, hoeveel meer gee U om YAHUSHUA? Want U is die ENIGSTE GOEIE HERDER, die ENIGSTE MESSIAS. Beskerm almal wat luister en wat die woorde glo wat ek gespreek het en wat Heilig wandel voor U, hierdie boodskap beskou as 'n seën, en my as 'n seën—en nie 'n vloek nie. Beskerm hulle teen die gees van kranksinnigheid. Beskerm hulle geliefdes. Beskerm hulle familie. Beskerm hulle huise. Beskerm hulle teen die gees van kranksinnigheid—in die Naam van YAHUSHUA ha MASHIACH.
Ons staan op hierdie Skrif: want GOD het ons nie 'n gees van vrees gegee nie, maar van krag, liefde en 'n GESONDE VERSTAND. En ons eis dit net hier, in YAHSUHUA HA MASHIACH se Naam.