YAHUSHUA Vra Sy Bruid, "IS JULLE GEREED VIR 'N OORLOG?"




Datum: Sat, 26 Jan 2008

Ek het 'n paar openbarings ontvang oor die laaste paar dae en tog het ek meer bevestiging nodig gehad voordat ek dit skryf.


Hier is die droom gegee deur YAHUSHUA.

Daar was twee weermagte gereed om in intense stryd te gaan. Beide koninkryke was na mekaar gedraai. Een van die weermagte was almal geklee in swart en hulle het 'n geestelike seël in hulle gehad. Dit was 'n onderstebo kruis want hulle spot die kruisiging en hulle was deel van vals godsdiens. Hulle generaal was sa-tan. Aan die teenoorgestelde kant, het ek ONS generaal YAHUSHUA gesien op 'n vlieënde koets. YAHUSHUA was geklee in pragtige wit met 'n sjerp oor sy bors met sewe sterre. Agter hom, was 'n groot aantal van sy bruid almal geklee in wit, elkeen dra 'n sjerp met sterre. Hulle is in geledere geplaas en ek het daardies op die voorste linies gesien. Die bruid van YAHUSHUA het 'n liefde gehad soos wat ek nog nooit gesien het nie, daar was 'n aura wat hulle hele wese omring.

Ek onthou hoe ek vir hulle geskree het "Ek kom in die naam van YAHUVEH EN SY GELIEFDE SEUN, YAHUSHUA ha MASHIACH, "In wie se naam kom julle? "Ons kom in die naam van GODSDIENS" het hulle geantwoord. Een het gesê "Ek is MORMOON 'n ander het gesê "JEHOVAH SE GETUIENIS, ek het gehoor SCIENTOLOGIE, BUDDISME, ISLAM, KATOLISISME, d.w.s. Ek hoor toe 'n kind skree "Ek dien CHRISTENDOM en toe skree 'n man ek dien sa-tan. 'n Lyn van een of ander aard was gemerk om die twee kante te skei.

EINDE VAN DROOM.

Vanaand, YAHUVEH noem in een van die profesieë gegee aan Elisheva, noem 'n GROOT OORLOG WAT KOM (Profesie 93).......... Toe het ek gehoor YAH sê "'N GROOT OORLOG WAT NOG NIE VERTEL IS NIE........YAHUVEH het gesê die GROOT OORLOG IS 'N GEESTELIKE STRYD NIE TEEN VLEES EN BLOED NIE, MAAR TEEN OWERHEDE, MAGTE, HEERSERS VAN HIERDIE DONKER EEU, TEEN GEESTELIKE LEERSKARE IN DIE GODDELOOSHEID IN DIE HEMELSE PLEKKE.

Die stryd is verskerp. YAHUSHUA sê maak gereed vir "hardcore" geestelike oorlogvoering. Hy wil hê ons moet ons vyande STRAF! Ek weet soos baie van julle, het YAHUSHUA my herinner dat Elis. se situasie bedoel was om ons 'iets' te leer dat geestelike oorlogvoering nie ligtelik opgeneem moet word nie. Meer as enige iets, maak dit my kwaad,"Hoe durf hulle". Wanneer ek een van julle sien aanval, brand die regverdige woede binne my, As hulle oorlog wil hê, kom ons gee dit vir hulle.'

Ek het gehoor, YAHUVEH noem 4 perderuiters/4 ruiters. Dit was weer herhaal en finaal 'n derde keer. Ek weet dit het 'n verband gehad met die droom

Openbaring 6 en Sagaria 6

WIT PERD- WAARSKUWING-LET OP

ROOI PERD- OORLOG

SWART PERD- HONGERSNOOD

VAAL PERD- PES

Vir die wit ruiter is gegee 'n boog wat militêre mag simboliseer (geestelik) en dui YAH Se mag en toorn aan

Die wêreld sal 'vrede' uitvaardig maar YAH SAL sy swaard bring

YAHUSHUA het vir my 'n paar verse gegee Jeremia hoofstuk 14 & 15, 24:10.

YAHUSHUA is baie kwaad! Hy is kwaad vir mense wat sy naam ydellik gebruik en steel. (Benny Hinn, Robert Schuller, "low-down" welvaart pimps)

Ek het gehoor, YAHUSHUA sê, hulle sal betaal met die SWAARD!

Dit is geen toeval dat in die V.S., hulle soveel gevat het oor die ekonomiese duik, hulle het nog niks gesien nie!

Hulle het net begin om te ry.

As enigiets nie in lyn is nie, asseblief laat my weet. Ek het my beste gedoen soos YAH my opdrag gegee het om te deel.

liefde in YAHUSHUA

vinny