Shabbat Shalom !

Welkom by Shemot / Name, hierdie week se Parasha (Torah gedeelte).

Profesie 33, 53, 85;

Eksodus 33:12-34:26;

Esegiël 37:1-14;

1 Korintieërs 5:1-8;




AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë


YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word. EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva), om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie, selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas. Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie. Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van YAHUSHUA, jou MASHIACH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH, jou IMMAYAH geboorte gegee. As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het. Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING. Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het. EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM; en MY EER sal EK aan geen ander gee, of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)

Kliek die knoppie hieronder vir al die Profesieë


11 April 2020


Profesie 33, DIE GRUWEL, DIE GRUWEL, DIE GRUWEL SOOS DIT IN DIE TYD VAN HITLER WAS, SO SAL DIT WEER WEES!

Profesie 53, EK HET AAN JULLE DIE OORWINNING GEGEE!

Profesie 85, Skree Dit Vanaf Die Huise Se Dakke! Skree Dit Vir Die Wêreld! Internasionale Bruid Van YAHUSHUA, Kom Vorentoe!

Reddings gebed Video


Hebreeuse Reddings Gebed Video


Wonderlike Sielsgenoot Gedig, & Dedikasie van Liefde Video