Gelukkige Hanukkah!!
Chag Hanukkah Sameach!!


Bladsy 1    Bladsy 2    Bladsy 3    Bladsy 4   |   Hoofblad



Kom vier Hanukkah saam met ons

Sononder 7 Desember, tot
Sononder 15 Desember, 2023



Kom saam met ons
en steek die aan-lyn Menorah aan
gedurende die Agt Dae van HANUKKAH!
Kom saam met ons
en steek die aan-lyn Menorah aan
gedurende die Agt Dae van HANUKKAH!


Kliek hier vir die Aan-lyn Menorah

Hier kan julle die Menorah kerse aansteek, aanlyn, en ook deel wees van Hanukkah.



AmightyWind Bediening
AmightyWind Ministries




Gelukkige Hanukkah
van Apostel / Profeet Elisheva Eliyahu (Elisabeth Sherrie Elijah)!!








Tinas se Hanukkah Storie (Engels)


Eerste Boek van Maccabees (Engels)     Tweede Boek van Maccabees (Engels)

VOEL GERUS VRY OM NA HIERDIE BLADSYE TE LINK
Ons moedig julle aan om na hierdie bladsye te link, asook om na ons hele webwerf, allmightywind.com or almightywind.com.

ONS HET 'N MENORAH VIR JOU!
Ons het epos ontvang van diegene wat graag Hanukkah korrek wil vier maar nie toegang het tot ‘n Menorah nie. Indien dit jou situasie is hou goeie moed want ons het ‘n Menora wat julle aanlyn kan gebruik en elke dag kan julle ‘n brandende kers op sy regte plek neersit ter viering van die LIG Van Die Wêreld, YAHUSHUA HA MASHIACH.. Al wat julle hoef te doen is om op die Menorah skakel te kliek, of die een, Aan-lyn Menorah geniet so doende jou eie Menorah! Shalom!!

Epos vanaf Stephen (Hong Kong) : “Geliefde sister Elisabeth, hoe gaan dit met jou? Ek het ‘n idee, wat as ons Hanukkah saam vier deur die Internet? Ek bid tot God vir ‘n Menora en ‘n stel kerse. Liefde in YAHUHUA Stephen.”




Hanukkah---ook gespel as Chanukah. Hanukkah—beteken “Toewyding’ en word ook verwys na as “Die Fees Van lig’ ‘n Joodse fees wat begin op die 25 ste van Kislev en aanhou vir agt dae, tot die die 2de van Tevet.

Sononder 7 Desember, tot
Sononder 15 Desember, 2023




Hanukkah herdenk die oorwinning van die Maccabees (onder leiding van Judah) oor die Helenistiese Sirieërs tydens ‘n opstand wat plaasgevind het 165 V.C (nota Jode gebruik (BCE—Before The Common Era i.p.v. B.C & AD)

Die oorwinning op sigself was beskou as ‘n wonderwerk, maar Joodse oorlewering gee ‘n adisionele verduideliking vir die Godsdienstige plegtigheid van Hanukkah, hier onder verduidelik. nadat die Tempel Hoogte in Jerusalem teruggeëis was, moes die Tempel weereens toegewy word. Volgens oorlewering was daar net een botteltjie gewyde olie gevind, genoeg vir een dag. Wonderbaarlik het hierdie olie vir agt dae lank gebrand, dus het ons die agt dae van Hanukkah.

Die belangrikste plegtigheid van Hanukkah is die aansteek van die kerse. Jode steek kerse aan in ‘n spesiale staander wat genoem word die “menorah” of ‘n “Hanukkiah” Elke aand word nog ‘n kers bygevoeg. Die middelte kers wat die shamih genoem word, word gebruik om elkeen van die ander kerse aan te teek en dit word elke aand aangeteek. Daarom is daar op die eerste aand van Hanukkah twee kerse wat brand (die shamish en die kers vir die eerste aand) en op die laaste aand is daar dan nege kerse wat brand.

Dit is tradisie om gedurende Chanukah kos te eet wat in olie gebraai word. Sommige algemene kosse is aartappel koekies en “ sufganiot”(jelly doughnuts).

nes gadol haya po

dreidel ‘n Ander tradisie is om die "dreidel" speletjie te speel. ‘n Dreidel (of "sivivon") is ‘n vier-kantige top. Op elke kant is ‘n ander Hebreeuse letter : nun (nun), gimel (gimel), heh (heh) en peh (peh), ooreenstemmend met die letters in die sin "nes gadol haya po" ("’n groot wonderwerk het hier gebeur"). Natuurlik het hierdie wonderwerk in Israel gebeur, en word die letter peh (peh) op plekke buite Israel. (peh) word vervang met die letter shin (shin) vir "nes gadol haya sham" ("’n groot wonderwerk het daar gebeur").Die dreidel word gebruik in ‘n dobbel speletjie waarin elke letter ‘n verskillende bedrag geld verteenwoordig (of wat ookal) wat gewen of verloor word.

‘n Ander Chanukah gebruik is omgeskenke of geld (‘gelt in Hebreeus) aan kinders te gee. In Hebreeus is dit "d'mei Chanukah"

Chanukah is ‘n baie feestelike tyd in Israel. Skole sluit vir ‘n week en daar is vele partytjies en spesiale byeenkomste reg deur die land. Ons sing Chanukah liedere, ons eet baie en het ‘n klomp pret.


Bladsy 1    Bladsy 2    Bladsy 3    Bladsy 4   |   Hoofblad








ALPHA & OMEGA ALMIGHTYWIND RUACH HA KODESH WILDFIRE LAASTE KANS BEDIENING

www.amightywind.com  |   www.allmightywind.com
Besoek asb. die ander skakel as een af-lyn is.

Ons onderhou die Sabbat, ons is nie Sewensdag Adventiste nie
Kliek Hier Vir Meer Inligting

Pos en E-pos Adresse


Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het. Hebreërs 11:5

Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het. Hebreërs 11:5