Shalom geliefde Amightywind Gemeenskap. Daar is 'n nuwe video platform genaamd rumble.com. Ek et 'n kanaal daar met videos wat ek opgelaai het, omdat daar nog vryheid van spraak is op rumble. Die video weergawe van hierdie boodskap sal nie op Youtube vrygestel word nie, as gevolg van hulle sensuur beleid. Ek nooi julle om asseblief saam met ons te kom na rumble.com, en indien jy wil, om op my kanaal te "subscribe" en deel die liefde, terwyl ons YAHUSHUA se Woorde ver en wyd versprei. Maak gereed om te Rumble!! Om my kanaal te besoek op RUMBLE, kliek asb op hierdie skakel: https://rumble.com/c/c-443994 Hou asseblief ons President Donald J Trump in julle gebede, veral vandag van alle dae. Mag ABBA YAHUVEH YAHUSHUA HA MASHIACH en die kosbare RUACH HA KODESH hom die Wysheid gee wat hy nodig het gedurende hierdie tyd in YAHUSHUA HA MASHIACH. In YAHUSHUA HA MASHIACH se Naam en liefde, Apostel Profeet Elisheva Eliyahu. Vredevolle Verenigde Vryheidstogte Regoor die Wêreld! Israel Armband Tracker Vorseer 'n 14 Dae Huis Kwarantyn, 2de Opsie is 'n Militêre Hotel' LEWENDIGE Onderhoud Gedurende Die Vredevolle 'Mars Vir Vryheid' Protesoptogte Israeli Vrou Vertel Die Wêreld Wat Waarlik Aan Die Gang Is In Israel Met Die Inentings! |
Pasop vir die Totalitêre Diktatorskap Wat Kom na Amerika & Wêreld! Obama destyds en dis Biden nou. Hierdie Profesie was gegee 30 September 2009 en vrygestel 12 Oktober 2009. Nou kan almal sien dit het in vervulling gegaan in die jaar van 2020. Moet nooit vergeet dat hierdie video verban sou gewees het op YouTube, so daarom is ek dankbaar om ‘n Rumble rekening te hê met geen sensorskap waar ons ‘n plek het om ons liefde en waardering te wys vir Trump op sosiale media. Almal, bid asseblief vir Rumble & ook Telegram, die enigste ander sosiale media wat ons op hierdie tydstip het. Alhoewel die hele Profesie ‘n maand later gekom het, op 5 September 2009 het YAHUVEH in my slaap met my gepraat en HY het gesê— Totalitêre diktatorskap. Totalitêre diktatorskap. Totalitêre diktatorskap. Elisheva waarsku hulle. Die een wie homself "President van die Verenigde State" [2009] noem wil hê Amerika moet regeer word deur ‘n totalitêre diktatorskap. Die beste gesondheid sorg, [soos byvoorbeeld onder "Obama care"], sal slegs vir die rykes wees. Daar sal slegs twee klasse mense wees: die welgesteldes en daardie wie nou gesien word as die middelklas. Die middelklas sal die welgesteldes dien. En die armes sal stadig doodgemaak word deur geforseerde inentings, geforseerde aborsies en weiering van mediese hulp. Die regering sal alles beheer. En hulle sal besluit wie sal lewe en wie sal sterf. |
|
Die ware Rudy Giuliani Ons sien uit om jou in die Hemel te ontmoet Rudy Giuliani. Elkeen wat gebid het vir Rudy Giuliani en seëninge oor hom gebid het sal hom in die Hemel ontmoet. Alhoewel hy van kersfees praat en YAHUSHUA HA MASHIACH se geboorte, weet hy nie dat YAHUSHUA op 'n Sukkot gebore was nie, en hy word net verantwoordelik gehou vir wat hy weet. Dit daar gelaat, hy erken steeds die geboorte van YAHUSHUA HA MASHIACH JESUS CHRISTUS en hy sien eerder dit as die ware rede van hierdie seisoen. |
President Trump Lees Vanuit Sy Gunsteling Boek Alhoewel hy van kersfees praat en YAHUSHUA HA MASHIACH se geboorte, weet hy nie dat YAHUSHUA op 'n Sukkot gebore was nie, en hy word net verantwoordelik gehou vir wat hy weet. Dit daar gelaat, hy erken steeds die geboorte van YAHUSHUA HA MASHIACH JESUS CHRISTUS en hy sien eerder dit as die ware rede van hierdie seisoen. |
YAH se Brandslang, Is Steeds Besig Om Soos Springmielies te Pop Kyk die opgedateerde weergawe van Profesie 131 met opgedateerde grafika. Op 29 Junie 2016, het ek 5 maande voor die verkiesing geprofeseer dat Donald J Trump president sal word. Weer eens bid ons dat, en ons stem dat hy weereens die 2020 Presidensie Verkiesing sal wen. Vandag is die laaste dag om te stem, so indien jy nog nie gestem het nie, stem asseblief net rooi vir Donald Trump. In YAHUSHUA HA MASHIACH se Naam en liefde, Apostle Prophet Elisheva Eliyahu. |
YAHUSHUA sê, Stem vir Trump! Anders sal die bloed van die ongeborenes op julle hande wees |
Waarskuwing! Geliefde Amightywind Gemeente, maak asseblief seker dat julle ingeteken is op my YouTube Kanaal Yahsladyinred, want YouTube het intekenare verwyder, so asseblief maak seker dat julle ingeteken is. Bid asseblief ook dat YouTube, twitter, Facebook en google hulle 230 beskerming verloor en net ‘n publiserings maatskappy sal wees en bid dat die monopolie verbreek sal word. Onthou ook dat as jy nie vir trump stem nie, sal die bloed op jou hande wees en jy stem teen die reg om wapens te besit, die vryheid van godsdiens en spraak sowel as pro-lewe. So, gaan asseblief uit en stem alles rooi, ons het die huis nodig en die Senaat so Stem alles rooi, Stem Trump. In YAHUSHUA HA MASHIACH se liefde en seëninge, Apostel Profeet Elisheva Eliyahu. |
Stem Donald J Trump Vir President! Ek het in 2016 geprofeteer dat Donald J Trump President sou word en dit het gebeur. Onlangs het Donald Trump gepraat en gesê, “Ons het steeds hulp nodig van die BAAS.” Hy het aan die ganse wêreld erken wie die mees populêre persoon was. Hy het gesê, “Die MEES POPULERE PERSOON is JESUS CHRISTUS!” En MY volk, oor wie MY NAAM uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en MY Aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal ÉK uit die Hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees - 2 Kronieke 7:14 Elkeen dan wat MY sal bely voor die mense, hom sal EK ook bely voor MY VADER WIE in die Hemele is - Mattheus 10:32 Hy was nie bang om YAHUSHUA te erken voor duisende mense by sy “rally” sowel as die miljoene wat na hom kyk van reg rondom die wêreld nie. President Trump is ‘n baba Christen wat steeds leer watter Heilige geloof behaaglik is vir YAHUSHUA en watter nie. Hou asseblief aan om vir President Trump in julle regverdige Heilige gebede van beskerming te hou. Gaan asseblief persoonlik om alles rooi vir Trump te stem! Want hy is opgerig en aangewys op hierdie tydstip deur ABBA YAHUVEH. Deur vir enigiemand anders te stem is soos om vir satan te stem. So staan asseblief in ooreenstemming met almal van ons in gebede vir President Trump om die verkiesings te wen. As jy buite Amerika bly, bid asseblief en gee jou stem in die Hemel vir President Donald J. Trump in YAHUSHUA HA MASHIACH, want die gebede van die regverdiges het baie krag in YAHUSHUA HA MASHIACH SE NAAM Amen! Bid teen die bose mense wie sou probeer om die stem sisteem te manipuleer om sy stemme weg te neem. Bid dat al hulle bose planne uitmekaar sal val in YAHUSHUA HA MASHIACH en vir die beskerming van President Trump en sy stemme. Hieronder is the video van President Trump wat JESUS CHRISTUS erken en die Profesie wat ek in 2016 geprofeteer het Spring Op Soos Springmielies. Laat ons saam staan terwyl ons ons stemme vir President Trump gee! In YAHUSHUA HA MASHIACH SE NAAM en liefde, Apostel Profeet Elisheva Eliyahu “The BOSS…. The most famous.. JESUS CHRIST” |
Wêreld & Asa Mikaiyah (אסא מיכיה) Welkom by Elisheva Eliyahu se (אלישבע אליהו) Sukkah! |
Coronavirus in Suid Afrika |
Beskerm jouself teen die virus. Dit is baie gevaarlik, en hoogs aansteeklik. Moenie kanse vat nie. Bou jou immuun stelsel op. Staan op Psalm 91. Maak seker dat julle genoeg Vitamine C en Multi Vitamines het. Staan op die Woord van GOD, YAHUVEH. Neem YAHUSHUA aan as julle enigste Verlosser. HY het SY lewe neergelê en SY Bloed gestort vir jou. HY het deur soveel pyn gegaan, sodat jy gered kan word. Sodat jy vergewe sal word. Belei jou sondes vandag. En draai weg vanaf jou sondes. Streef met alles binne jou om die 10 Gebooies te onderhou. Vandag is die dag van Redding, more is dalk te laat. YAHUSHUA se koms is so naby. Die Groot Verdrukking het begin. Die Boek van Openbaring 6:8 het in vervulling gekom. Die 4de seël, is op die punt om gebreek te word. Openbaring 6:8 Ek het gesien: daar was 'n vaal perd. Sy ruiter se naam was Die Dood, en die doderyk het agter hom aan gegaan. Aan hulle is mag oor 'n kwart van die aarde gegee om die mense dood te maak met die swaard en met hongersnood en met pes en deur die wilde diere van die aarde. Maak seker dat julle maskers het, en selfs rubber handskoene, indien moontlik. Indien jy nie kon koop nie. Daar is Youtube videos wat mense leer om materiaal maskers te maak. |
AmightyWind Bediening weën vir die mense in Afrika en Suid Afrika |
Polisie geweld om coronavirus "lockdown" toe te pas Apostel Profeet Elisheva Eliyahu sê sy het gehuil toe sy in 'n video sien wat tans gebeur in Suid Afrika, in Kaapstad. Die geweld en hoe mense behandel word as gevolg van die polisie geweld. Sy bid vir Afrika en Suid Afrika. Ons is steeds besig om ons geloof op te bou. Ons wil julle aanmoedig om op Psalm 91 te staan. Vertrou op die HERE GOD YAHUVEH en YAHUSHUA ha MASHIACH! HULLE sal julle nie in die steek laat nie. Wees sterk, hou vas aan julle geloof, hou vas aan die soom van YAHUSHUA se Kleed. Apostle Prophet Elisheva Eliyahu said that she has wept when she saw in a video what what’s happening in Cape town right now. These were her words "We weep for the people in Africa – let the African people know – yes we’re still building the faith". I wept for what I saw in the video what’s happening in Cape town right now". We would like to encourage you to stand on Psalm 91. Trust in the LORD YAHUVEH GOD and YAHUSHUA ha MASHIACH! THEY will not let you down. Be strong, keep on holding tight to your faith, hold on tight to the hem of YAHUSHUA's Garment. |
Polisie brutaliteit in die Kaap tydens "lockdown" |
|
Polisie in Johannesburg skiet op News24 joernalis |
|
AmightyWind Bediening 26ste Herdenking 4-4-2020 30 dae Fees Viering vir die Glorie van YAH, YAHUSHUA, en die Kosbare RUACH HA KODESH, HEILIGE DRIE-EENHEID! |
AmightyWind Regoor die Wêreld - Gelukkige 26 Jaar Aanlyn & Gelukkige Verjaarsdag Apostel Elisheva! |
Coronavirus - 250 Miljoen mense alreeds gekwarantien en 1.500.000 is alreeds besmet!!! |
|
ABORSIE is Moord!!
Elke liewe babatjie het die reg om te lewe. Van die dag wat
'n moeder swanger is, en
daardie kosbare lewetjie ontwikkel
binne in haar baarmoeder, en dit is 'n kleine kleine mensie
met gevoelens, wat deur GOD
Almagtige YAHUVEH geskape is,
waar SY kosbare hande daardie mensie vorm, om te groei tot
die wonderlike persoon wie hy /
sy eendag gaan wees.
'n Kosbare babatjie wat alreeds kan pyn kan voel en weet wat om hom / haar aangaan. Dan kom 'n wrede moordenaar en gooi suur oor daardie onskuldige, kosbare lyfie en gebruik wrede, skerp lemme, en sny daardie klein onskuldige kindjie in stukke, terwyl die babatjie lewendig is in die ma se maag, en uitroep en huil van die aanhoudende pyn wat hy moet aanvoel, en ons Hemelse Vader GOD YAHUVEH hoor elke liewe kindjie se gille regoor die wêreld, binne in die ma se baarmoeder. HY sien alles, en HY hoor alles, en ons Hemelse Vader is BAIE KWAAD omdat so min mense opstaan en protes teen abosie, teen daardie verskriklike moord wat teen die onskuldige babatjies gepleeg word. Bid saam met ons teen hierdie verskriklike wrede dade wat teen kosbare, onskuldige babatjies gepleeg word. Kliek hier om ons Englese webblad te besoek en om meer te lees |
|
![]() |
'n Poolse diktatorskap is vinnig aan die kom, en dit gaan uitsprei oor die hele
Europa. YAH sê so
baie bloed sal vloei.
Die Sondag Kerk wet (Een Wêreld Godsdiens - Aanbidding van die Antichris) gaan
binnekort vrygestel
word, en die Merk van Dier sal begin.
Die Verbondsark (Ark of the Covenant) sal dan aan die hele wêreld gewys
word.
Die eindtyd is hier. Nou is die tyd om YAH & YAHUSHUA te soek met alles in jou. Om weg te draai van enige sondes, en met alles in ons YAH gelukkig te maak. Bid dat jy die Bruid van YAHUSHUA is...en bly weg vanuit die Sondag kerke!! |
Baie welkom by hierdie Afrikaanse Tak van die AmightyWind Bediening!
Indien hierdie Bediening vir u 'n seën is, nooi ons u uit om ons gasteboek te teken. Ons moedig u aan om u getuienisse te deel en hoe hierdie Bediening u geseën het. Wat jy in hierdie gasteboek skryf, sal ook op 'n baie spesiale manier in die Hemel opgeskryf word. Baie dankie aan al ons ondersteuners. Soos die Skrif sê ons is almal een liggaam in YAHUSHUA, ons MASHIACH, en die wêreld sal weet dat ons van YAHUSHUA is deur ons liefde vir mekaar. (Romeine 12: 5, Johannes 13:35) Dankie vir die seëninge! Mag YAHUVEH, YAHUSHUA en die kosbare RUACH ha KODESH jou pad bly lei in YAHUSHUA ha MASHIACH se Naam! |
Baie Belangrike Waarskuwing!! Bid asb dat ons meer tyd gegee word!
Dit is 'n baie dringende boodskap, soos wat ek nog nooit tevore gehad het, vanaf die begin van hierdie Bediening! Gegee aan Apostel Elisheva Eliyahu.
Dringend!
Daar is iets baie groot en boos wat beplan word om hierdie aarde te tref. In Augustus, of September, of selfs tot middel Oktober. Bid dat niks ongewoon sal gebeur in die lug nie, of selfs op die grond. As niks gebeur teen middel Oktober nie, dan beteken dit dat ons meer tyd gegee was. Daar was 'n waarskuwing omtrent Planeet X vir 'n lang ruk. Kliek hier om dit te lees. ![]() Ek sê nie dat dit Planeet X gaan wees nie. Ek weet nie regtig op hierdie tyd nie. Bid net teen enige iets boos wat die regerings, of satan homself wil stuur in die tyd van die 1ste Augustus tot middel Oktober. Ons praat nie net van gevare van oorlog nie. Ons praat van die gevaar van hulle wat nie eens menslike dna het nie. Ons praat van dit wat in die lug geplaas word, wat sal veroorsaak dat multi miljoene regoor die wêreld sal sterf. As ek alles sê wat ons in gebed gesien het, dan kan ek beskuldig word dat ek iets gesê het wat ek nie het nie. Neem dit asb net baie ernstig op en bid dat dit uitgestel sal word, sodat ons meer tyd sal hê. Die volgende is Profesie uittreksels van jare gelede wat ons al baie lank waarsku teen verwoesting wat gaan kom. ![]() ![]() |
![]() |
Besoek gerus ons nuwe Franse webwerf!
Prys YAHUSHUA!! Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het. Die AmightyWind Webwerf en Profesieë word ook nou in Frans vertaal! Wooo Hoooo!!!! |
Moenie na die Sondag Kerke in die Groot Verdrukking gaan om die MERK van die DIER te ontvang nie! KLIEK HIER EN LEES WAT GAAN GEBEUR MET SONDAG KERKE IN DIE GROOT VERDRUKKING
Romeine 8:5-14
Die wat volgens die vlees lewe, rig hulle gedagtes op die dinge van die vlees, maar die wie volgens die Gees lewe, rig hulle gedagtes op die dinge van die Gees. Die gedagtes van die vlees is die dood, maar die gedagtes van die Gees is lewe en vrede. Die gedagtes van die vlees is vyandskap teen YAHUVEH, omdat dit nie homself onderwerp aan die wette van YAHUVEH nie, en dit is ook nie daartoe instaat nie. En hulle wie in die vlees is, is nie daartoe instaat om vir YAHUVEH bly te maak nie. Maar julle is nie in die vlees nie, maar in die Gees, en as dit so is, dan bly die Gees van YAHUVEH binne in jou. En as enige een nie die Gees van die Messias in hom het nie, dan is daardie een nie SYNE nie. En as die Messias in jou is, dan is die liggaam dood vir sonde, maar die Gees is lewe vanweë die geregtigheid. En as die Gees van HOM wie YAHUSHUA uit die dood uit opgewek het, binne in jou is, dan sal HY wie die Messias uit die dood opgewek het, ook lewe gee aan julle sterflike liggame, deur SY Gees wat binne in julle is. So dan broers, ons is nie skuldenaars aan die vlees nie, om volgens die vlees te lewe nie. Omdat as jy volgens die vlees lewe, jy dan sal doodgaan, maar as jy volgens die Gees lewe maak julle die werke van die liggaam dood, en jy sal lewe. Die wie hulleself laat lei deur die Gees van YAHUVEH, hulle is kinders van YAHUVEH. |